Jan Afrikaner | |
Illustrasie van Jonker Afrikaner uit die boek Lake Ngami van Charles John Andersson, 1861. | |
4de Kaptein van die Oorlams
| |
Ampstermyn 1823 – 18 Augustus 1861 | |
Voorafgegaan deur | Jager Afrikaner |
---|---|
Opgevolg deur | Christiaan Afrikaner |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Omstreeks 1785 Roode Zand naby Tulbagh, Nederlandse Kaapkolonie |
Sterf | 18 Augustus 1861 Okahandja, tans Namibië |
Eggenoot/-note | Beetje Boois |
Jonker Afrikaner of |Hara-mûb (Rooisand naby Tulbagh, ongeveer 1785 – Okahandja, 18 Augustus 1861) was die vierde kaptein van die Oorlam-Afrikaners. Tydens sy beste jare was hy die magtigste man in die huidige Namibië en was hy die stigter van sy hoofstad Windhoek.
Hy volg sy vader Jager Afrikaner in 1823 op as kaptein van die Nama. Ná sy dood is hy deur sy seun Christiaan Afrikaner opgevolg.[1][2]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)